News Links
 
 
   
   
   
Radio Advertisments
 
 
 
 
 
   
  Breaking News
  More @lantic News
-
Ongeslypte diamante op platteland ontdek
-
Harmony win consecutive @lantic Tournaments
-
@lantic 7's moves to Western Cape
-
@lantic 7's Moves to Bloemfontein
-
Ben Vorster oorheers 7’s
-
7's skop af by Gerrit Maritz
-
@lantic Team Wins Competition In Dubai
-
@lantic Schools 7's Series
-
@lantic 7'S Moves to Western Cape
-
Land grab
-
@lantic 7'S Moves to Western Cape
-
@lantic 7'S Moves to Free State
-
Vox Telecom buys ‘ABSA Internet’
-
@lantic 7's Moves to North West
-
Vox – a genuine alternative to Telkom’s fixed-line service
-
@lantic 7's Moves to Limpopo
-
@lantic Schools 7's Series
-
Relaunch as Vox Telecom marks DataPro Group’s evolution as telecom operator
-
DataPro Group-owned @lantic takes the Cape by storm
-
@lantic buys MJVNET
-
SA Rugby Legends, @lantic Internet raise R400,000 for injured school player
-
@lantic Internet sponsors Rugby Legends
  @lantic Rewards Franchisees and Resellers
-
@lantic provide FaxOut products
-
@lantic celebrates 10 th birthday
-
@lantic provide 3G/HSDPA wireless
-
@lantic adds 5 000 new customers after DataPro acquisition
-
@lantic adds 5 000 new customers after DataPro acquisition (IT Web)
-
@lantic offers wireless ADSL modems with one free GB of ADSL bandwidth
-
@lantic gives away 'goodies' to Idols winners
Ongeslypte diamante op platteland ontdek
(Beeld)

Swellendam. – Die Springbok-sewesspan het met sy deelname hier aan die @lantic-sewestoernooi ’n paar ongeslypte diamante ontdek.
Die Blitsbokke wat tans hard besig is om voor te berei vir die Internasionale Rugbyraad (IRR) se volgende sewestoernooi wat op 28 en 29 Maart in Hongkong plaasvind, was Saterdag hier in die Suid-Kaap op hul stukke.
Volgens die afrigter van die Blitsbokke, Paul Treu, was die toernooi die ideale geleentheid om sewesrugby na een van die kleiner gemeenskappe in Suid-Afrika te neem. Boonop het Treu ook van dié geleentheid gebruik gemaak om die beskikbare jong talent van nader te beskou.
“By elke toernooi word daar een of twee belowende spelers geïdentifiseer wat aan die einde van die jaar deel van ’n uitsoekgroep uitmaak, wat aan ’n aparte toernooi by die sewestoernooi in Doebai deelneem,” het Treu gister gesê.
“Spelers soos Wilton Pietersen, Robert Ebersohn en Gerhard van den Heever wat almal nog 18 jaar oud is, het hul stempel afgedruk en van hulle kan selfs nog in die nasionale groep opgeneem word.”
Saterdag se toernooi was een van 16 toernooie wat landwyd plaasvind. Benewens die skolespanne het die Blitsbokke, die Shimlas en die WP-Instituut ook deelgeneem.
“Swellendam is my tuisdorp en dit was lekker om die sewesrugby na ’n klein dorpie te neem. Ons het sewe keer gespeel, net drie drieë afgestaan en gemiddeld agt drieë per wedstryd gedruk”.
Die Blitsbokke vertrek aanstaande Sondag na Hongkong. – Adnaan Mohamed

 

 
 
 
 
 
 
 
 
 

National Support 086 72 77 333

 
 
A Vox Telecom Limited Company
 
Copyright © Atlantic Internet Services (Pty) Ltd